Koop ‘n lootjie of drie en staan ‘n kans om ‘n 16-bottel wyn yskas vol wyn te wen.
Terme en Voorwaardes:
Slegs mense oor die ouderdom van 18 mag wen. Indien kinders ‘n kaartjie koop sal die geskenk aan hulle ouers oorhandig word. Inskrywings sluit 5 Desember 2022. Die trekking is op 9 Desember 2022