Wen 'n wyn yskas vol wyn

Koop ‘n lootjie of drie en staan ‘n kans om ‘n 16-bottel wyn yskas vol wyn te wen.

Terme en Voorwaardes:

Slegs mense oor die ouderdom van 18 mag wen.  Indien kinders ‘n kaartjie koop sal die geskenk aan hulle ouers oorhandig word.  Inskrywings sluit 5 Desember 2022.  Die trekking is op 9 Desember 2022

R100.00

Out of stock