Ons doen ons bes, God doen die res

Koningskinders is ‘n klein vroeë kinderontwikkeling sentrum vir kleuters tussen 2 en 4 jaar. Ons skool tye en vakansies is dieselfde as departamentele skole.  

Juf Anne-Lanie is ‘n opgeleide onderwyseres met meer as 25 jaar se onderwyservaring.  Sy bied ons kleuters ‘n aandag gerigte hulp om te verseker dat elke kind gereed is vir ‘n groter klas en skool.

Ons strewe daarna om op hoogte te bly van die beste opleiding om u kind, daagliks huis toe te stuur, deurdat hul optimaal geleer en gestimuleer is 

 Ons bied ‘n uitstekende beplande leerprogramme vir elke ouderdom 

Ek is ‘n superster. Ek skitter helder vir die hele wêreld om te sien. Ek doen en sê vrolike dinge daagliks met die wete dat my Hemelse Pappa baie lief is vir my!!

Ons Dagprogram:

07:30 – 08:20
Aankoms, perseptuele – en vryspel
08:30 – 09:00
Bybelles, weer en nuus
09:00 – 09:15
Temabesprekings , bewegingspel met liedjies en musiek en rympies
09:15 – 10:00
Fynmotoriek dmv kreatiewe en kunsaktiwiteite
10:00 – 10:30
Etenstyd en toiletroetine
10:30 – 11:30
Buitespel/ Grootmotoriese vaardighede
11:55 – 12:15
Toiletroetine en storietyd
12:15 – 13:45
2-3 Jaar – Slaaptyd | 4 Jariges doen verrykende werk
13:45 – 14:00
Kleuters word wakker en gaan huis toe